Levítikus 16:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die Here het met Moses gespreek ná die dood van die twee seuns van Aäron, wat gesterf het toe hulle voor die aangesig van die Here nader gekom het;

Levítikus 16

Levítikus 16:1-10