Levítikus 15:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet julle dan die kinders van Israel van hulle onreinheid afsonder, dat hulle nie deur hulle onreinheid sterwe nie — deurdat hulle my tabernakel wat in hulle midde is, verontreinig.

Levítikus 15

Levítikus 15:23-33