Levítikus 15:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die agtste dag moet sy vir haar twee tortelduiwe of twee jong duiwe neem en dié by die ingang van die tent van samekoms na die priester bring.

Levítikus 15

Levítikus 15:19-33