Levítikus 15:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hy wat die vloeiing het, van sy vloeiing rein word, moet hy sewe dae tel ná sy reiniging en sy klere was en sy liggaam in vars water bad; dan sal hy rein wees.

Levítikus 15

Levítikus 15:4-16