Levítikus 14:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die sewende dag moet hy al sy hare afskeer, sy hoof en sy baard en sy winkbroue — al sy hare moet hy afskeer; en hy moet sy klere was en sy liggaam in die water bad. Dan sal hy rein wees.

Levítikus 14

Levítikus 14:4-19