Levítikus 14:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop moet hy die lewendige voël buitekant die stad oor die oop veld laat wegvlieg. So moet hy dan vir die huis versoening doen, en dit sal rein wees.

Levítikus 14

Levítikus 14:43-57