Levítikus 14:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

die een as sondoffer en die ander as brandoffer, saam met die spysoffer. So moet die priester dan vir hom wat gereinig word, versoening doen voor die aangesig van die Here.

Levítikus 14

Levítikus 14:25-38