Levítikus 14:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die priester moet van die olie wat in sy hand is, stryk aan die regteroorlel van hom wat gereinig word, en aan die duim van sy regterhand en aan die groottoon van sy regtervoet, bo oor die plek van die bloed van die skuldoffer.

Levítikus 14

Levítikus 14:18-37