Levítikus 14:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet hy die lam slag op die plek waar hulle die sondoffer en die brandoffer slag, in die heilige plek; want die skuldoffer net soos die sondoffer behoort aan die priester; hoogheilig is dit.

Levítikus 14

Levítikus 14:5-15