Levítikus 13:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die priester die plaag van skurfte bekyk en sien dat dit nie dieper as die vel lyk nie, en daar geen swart hare op is nie, dan moet die priester die deur skurfte aangetaste persoon sewe dae lank opsluit.

Levítikus 13

Levítikus 13:24-37