Levítikus 13:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die priester dit bekyk, en daar geen wit hare op is nie, en dit nie dieper as die vel is nie en dof van kleur geword het, dan moet die priester hom sewe dae lank opsluit.

Levítikus 13

Levítikus 13:11-23