Levítikus 12:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dié moet dit offer voor die aangesig van die Here en vir haar versoening doen; dan sal sy rein wees van haar bloedvloeiing. Dit is die wet van haar wat baar, in die geval van ’n seun of ’n dogter.

Levítikus 12

Levítikus 12:2-8