Levítikus 11:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

ook die vark, want hy het gesplitste kloue, ja, heeltemal gesplitste kloue, maar hy herkou nie — onrein is hy vir julle.

Levítikus 11

Levítikus 11:2-10