Levítikus 11:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alles wat op die buik seil en alles wat op vier pote loop, ook alles wat baie pote het, naamlik al die ongediertes wat op die aarde wemel — julle mag dit nie eet nie, want dit is ’n gruwel.

Levítikus 11

Levítikus 11:33-47