Levítikus 11:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle is vir julle onrein onder al die ongediertes; elkeen wat aan hulle raak as hulle dood is, sal tot die aand toe onrein wees.

Levítikus 11

Levítikus 11:29-37