Levítikus 11:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alles wat onder die diere gesplitste kloue het, en wel heeltemal gesplitste kloue, en herkou — dit mag julle eet.

Levítikus 11

Levítikus 11:1-13