Levítikus 10:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die hefboud en die beweegbors moet hulle saam met die vuuroffers van die stukke vet bring om as beweegoffer voor die aangesig van die Here te beweeg; en dit sal vir jou en jou seuns saam met jou ’n deel wees wat aan julle vir ewig toekom soos die Here beveel het.

Levítikus 10

Levítikus 10:6-18