Levítikus 10:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het met Aäron gespreek en met sy seuns Eleásar en Ítamar wat oorgebly het: Neem die spysoffer wat van die vuuroffers van die Here oorgebly het, en eet dit as ongesuurde koeke langs die altaar; want dit is hoogheilig.

Levítikus 10

Levítikus 10:6-14