1. EN die Here het Moses geroep en met hom gespreek uit die tent van samekoms en gesê:
2. Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand van julle aan die Here ’n offer wil bring, kan julle jul offer bring van vee — van beeste of van kleinvee.