Kolossense 4:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. BETOON reg en billikheid, here, aan julle diensknegte, omdat julle weet dat julle ook ’n Here in die hemele het.

2. VOLHARD in die gebed en waak daarin met danksegging;

Kolossense 4