Kolossense 2:21-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. soos: raak nie, smaak nie, roer nie aan nie? —

22. almal dinge wat deur die gebruik bestem is om te vergaan — volgens die gebooie en leringe van mense,

23. wat, alhoewel dit ’n skyn van wysheid het, in eiesinnige godsdiens en nederigheid en in gestrengheid teen die liggaam, geen waarde het nie, maar strek tot versadiging van die vlees.

Kolossense 2