Kolossense 1:28-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

28. Hom verkondig ons, terwyl ons elke mens vermaan en elke mens in alle wysheid onderrig, om elke mens volmaak in Christus Jesus voor te stel;

29. waarvoor ek arbei en stry volgens sy werking wat in my werk met krag.

Kolossense 1