Klaagliedere 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Tet. Die wat deur die swaard verslaan is, is gelukkiger as die wat deur die honger verslaan is, wat, deurboor, vergaan het uit gebrek aan veldvrugte.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:4-17