Klaagliedere 4:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

He. Hulle wat lekkernye geëet het, het versmag op die strate; die wat op purper gedra is, het die ashope omarm.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:1-7