Klaagliedere 4:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sjin. Verbly en verheug jou, dogter van Edom, wat in die land Us woon; ook na jou sal die beker kom, jy sal dronk word en jouself ontbloot.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:11-22