Klaagliedere 4:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mem. Dit was oor die sondes van haar profete, die ongeregtighede van haar priesters wat daar binne-in die bloed van die regverdiges vergiet het.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:11-16