Klaagliedere 2:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wau. En Hy het sy eie omheining soos ’n tuin verniel, sy eie feesplek verwoes; die Here het in Sion feestyd en sabbat laat vergeet, en in sy grimmige toorn koning en priester verwerp.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:1-15