Klaagliedere 2:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ajin. Die Here het gedoen wat Hy Hom voorgeneem het, sy woord volbring wat Hy sedert die dae van die voortyd beveel het; Hy het sonder verskoning afgebreek en die vyand oor jou bly gemaak, die horing van jou teëstanders verhoog.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:16-22