Klaagliedere 2:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Lamed. wat aan hulle moeders sê: Waar is koring en wyn? terwyl hulle versmag soos gewondes op die pleine van die stad, terwyl hulle lewe uitgestort word aan die bors van hul moeders.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:10-22