Klaagliedere 1:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wau. En van die dogter van Sion het gewyk al haar heerlikheid; haar vorste het geword soos takbokke wat geen weiveld vind nie en kragteloos heengegaan het voor die vervolger uit.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:1-9