Josua 9:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die manne van Israel het aan die Hewiete gesê: Miskien woon julle onder ons; hoe kan ons dan ’n verbond met julle sluit?

Josua 9

Josua 9:2-12