Josua 9:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

ook verslyte en gelapte skoene aan hulle voete en verslyte klere aan hulle lyf; en al die brood van hulle padkos was droog en verkrummeld.

Josua 9

Josua 9:4-10