Josua 9:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het toe so met hulle gedoen en hulle gered uit die hand van die kinders van Israel, dat dié hulle nie gedood het nie.

Josua 9

Josua 9:17-27