Josua 9:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die kinders van Israel het hulle nie verslaan nie, omdat die owerstes van die vergadering vir hulle gesweer het by die Here, die God van Israel; die hele vergadering het toe teen die owerstes gemurmureer.

Josua 9

Josua 9:11-25