Josua 8:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

soos Moses, die kneg van die Here, die kinders van Israel beveel het, soos geskrywe staan in die wetboek van Moses: ’n Altaar van ongekapte klippe waaroor geen yster geswaai is nie; en dáárop het hulle aan die Here brandoffers gebring en dankoffers geslag.

Josua 8

Josua 8:22-34