Josua 8:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Josua hom gereedgemaak met al die weerbare manskappe om op te trek na Ai, en Josua het dertigduisend man, dapper helde, uitgesoek en hulle in die nag uitgestuur

Josua 8

Josua 8:1-11