Josua 8:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josua het sy hand met die uitgestrekte spies nie teruggetrek voordat hy al die inwoners van Ai met die banvloek getref het nie.

Josua 8

Josua 8:22-33