Josua 8:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die manskappe opgestel, die hele leër wat noordelik van die stad was, met sy agterhoede aan die westekant van die stad, maar Josua het dieselfde nag die laagte ingetrek.

Josua 8

Josua 8:11-16