Josua 8:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAROP sê die Here vir Josua: Wees nie bevrees of verskrik nie; neem al die weerbare manskappe met jou saam en maak jou klaar, trek op na Ai; kyk, Ek gee die koning van Ai en sy volk en sy stad en sy land in jou hand.

Josua 8

Josua 8:1-9