Josua 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die Kanaäniete en al die inwoners van die land dit hoor, sal hulle ons omsingel en ons naam van die aarde af uitroei; wat sal U dan vir u grote Naam doen?

Josua 7

Josua 7:5-17