Josua 7:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het dit uit die tent uitgehaal en dit na Josua en al die kinders van Israel gebring en dit voor die aangesig van die Here uitgeskud.

Josua 7

Josua 7:22-26