Josua 6:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sewe priesters moet sewe ramshorings voor die ark dra; maar op die sewende dag moet julle die stad sewe maal omtrek; en die priesters moet op die horings blaas;

Josua 6

Josua 6:3-11