Josua 6:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié tyd het Josua hulle laat sweer met die woorde: Vervloek is die man voor die aangesig van die Here wat sal opstaan om hierdie stad Jérigo op te bou: ten koste van sy eersgeborene sal hy sy fondamente lê, en ten koste van sy jongste sal hy sy poorte insit.

Josua 6

Josua 6:24-27