Josua 6:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die stad met alles wat daarin was, het hulle met vuur verbrand; net die silwer en die goud en die koper — en ystervoorwerpe het hulle by die skat van die huis van die Here gevoeg.

Josua 6

Josua 6:18-25