Josua 6:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan die twee manne wat die land verken het, het Josua gesê: Gaan in die huis van die hoer, en bring die vrou en almal wat aan haar behoort, daaruit, soos julle vir haar gesweer het.

Josua 6

Josua 6:14-25