Josua 5:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die rede dat Josua hulle besny het: Die hele volk wat uit Egipte uitgetrek het, die manspersone, al die krygsmanne, het op pad in die woestyn gesterwe, op hulle trek uit Egipte.

Josua 5

Josua 5:3-8