Josua 5:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die dag ná die pasga van die opbrings van die land geëet: ongesuurde brode en gebraaide koring, daardie selfde dag.

Josua 5

Josua 5:5-15