Josua 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Josua het ook twaalf klippe opgerig in die middel van die Jordaan, op die plek waar die voete van die priesters, die draers van die verbondsark, gestaan het; en dit is daar tot vandag toe.

Josua 4

Josua 4:1-11