Josua 4:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

moet julle vir hulle sê: omdat die water van die Jordaan afgekeer is voor die verbondsark van die Here by sy deurtog deur die Jordaan — die water van die Jordaan is afgekeer; daarom is hierdie klippe as ’n aandenking vir die kinders van Israel vir altyd.

Josua 4

Josua 4:1-11