Josua 4:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dat al die volke van die aarde kan weet dat die hand van die Here sterk is, sodat julle die Here julle God altyd mag vrees.

Josua 4

Josua 4:23-24